dokfrancois.co.za:  ‘n Nuwe webtuiste!

dokfrancois.co.za: ‘n Nuwe webtuiste!

Goeiedag blog-lesers, Dok Francois se blog het getrek na ‘n nuwe webtuiste: dokfrancois.co.za Die skuif is hoofsaaklik gemotiveer daardeur dat wordpress.com begin het om advertensies (dikwels onvanpaste advertensies!) op die blog te plaas. Hoewel wordpress.com sekerlik die reg het om dit te doen, verkies Dok Francois om nie sy lesers aan advertensies bloot te stel … Lees voort

Vitamien D

Vitamien D

LET WEL: Hierdie webwerf het ‘n nuwe adres! Kliek asb. hier om hierdie artikel te besoek by Dok Francois se nuwe webtuiste: http://www.dokfrancois.co.za. Ons sien deesdae onverwags Vitamien D-tekorte in gesonde sowel as siek mense. Vitamien D (Vit D) bestaan in 2 vorms wat beide noodsaaklik is, veral vir gesonde beengroei. Vit. D 2 (ergocalciferol) … Lees voort

Maagsere

Maagsere

LET WEL: Hierdie webwerf het ‘n nuwe adres! Kliek asb. hier om hierdie artikel te besoek by Dok Francois se nuwe webtuiste: http://www.dokfrancois.co.za. Daar is verskillende soorte maagsere (let wel, nie ‘n “maagsweer”, soos sommige mense dink nie): Gastriese erosie of ulkus:  Beskadiging van die mukosa (maagslymvlies, maagvoering) in die maag self kan lyk soos … Lees voort

Leer jou kind gesond eet: Deel 1

Leer jou kind gesond eet: Deel 1

LET WEL: Hierdie webwerf het ‘n nuwe adres! Kliek asb. hier om hierdie artikel te besoek by Dok Francois se nuwe webtuiste: http://www.dokfrancois.co.za. Ouers ontsien dikwels geen tyd, geld of moeite om hulle kinders die beste geleenthede in die lewe te gee nie.  Tussen al die indrukwekkende babatoerusting, goed ingerigde skooltjies, musiekklassies, swemlesse, opvoedkundige speelgoed … Lees voort

Mediese simptome van stres

Mediese simptome van stres

LET WEL: Hierdie webwerf het ‘n nuwe adres! Kliek asb. hier om hierdie artikel te besoek by Dok Francois se nuwe webtuiste: http://www.dokfrancois.co.za. ‘n Oormaat stres manifesteer in die liggaam as duidelik waarneembare fisieke simptome en kliniese tekens.  Dis ‘n wanopvatting dat stres net ‘n gedagteproses of “in die kop sit” –  dis slegs ‘n … Lees voort

Eet minder sout!

Eet minder sout!

LET WEL: Hierdie webwerf het ‘n nuwe adres! Kliek asb. hier om hierdie artikel te besoek by Dok Francois se nuwe webtuiste: http://www.dokfrancois.co.za. Navorsing deur die Mediese Navorsingsraad in SA het bevind dat tot soveel as 7,400 sterftes per jaar voorkom kan word as die bevolking minder sout eet.  Die rede is dat daar ‘n … Lees voort